Medaljes by die dosyne

Die Hazyview Dojo beleef hierdie jaar ‘n besige tyd. Lede in alle ouderdomsgroepe het onlangs aan die Shotokan SA Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem.
Uitslae was soos volg:
Tannur Calaca
– 2 brons vir kata en kumite
Rohan Louw – goud vir kata en silwer vir kumite
Sarah Dorfling
– 2 brons
Lesaya Calaca
– 2 goud en 1 silwer
Angelo Capazorio
– 2 brons
Juandre Shand
– 2 silwer en brons
Andeon Swart
– brons vir kata
Jacinta Capazorio
– 1 goud, 1 silwer
en 1 brons
Lyla Bam – 1 goud en 2 silwer
Vincent Calaca
– 1 silwer en 1 brons
Thabang Manzini
– silwer vir kumite
Nadia Lorist
– 2 silwer
Ruben Lorist
– 1 goud en 1 silwer en brons.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Abednico still the king of Skukuza Half Marathon