Kleingoed wys hul staal

Laerskool Numbi het onlangs hul jaarlikse mini netball- en rugbydag gehad.

Graad een en twee leerlinge het rugby en netbal gespeel. Curro Nelspruit, Laerskool, Lydenburg, Laerskool Malelane, Laerskool Ohrigstad, Laerskool Sabie, St. Peters Primary School en Victory Park het teen Laerskool Numbi meegeding.

Heelwat ouers van al die skole was langs die sportveld waar ‘n feestelike atmosfeer met heelwat eetgoed geheers het.

Kamugelo Chiloane, Gcina Mathebula, Ursula Mathumbu, Simphiwe Fankomo, Nea Ferreira, Genevieve Bubb en Aminah Faye

Kamugelo Chiloane, Gcina Mathebula, Ursula Mathumbu, Simphiwe Fankomo, Nea Ferreira, Genevieve Bubb en Aminah Faye

  AUTHOR
Marlet Ireland

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Log in Inyaka Dam claims R300k bass boat