Broer en suster van Skukuza verdien goud

Nadia en Ruben Lorist.

‘n Broer en suster van Skukuza het onlangs albei goud in die Shotokan Karatekampioenskappe in Gauteng verower. Die negejarige Ruben en Nadia (7) is kranige karatekas wat al onderskeidelik die pers en geel gordels dra. Hulle word deur hul trotse ouers Lin-mari en Rudi Lorist ondersteun.

  AUTHOR
Thelma Nel

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Charges dropped against Van Stadens