Kleingoed bederf hul mammas

Voor: Armand Bekker, Tiago Da Silva, Rikus van Jaarsveld, (agter) Bismarck Bronkhorst, Merwe van Staden en Zea Prinsloo.

Dienkieland se kleuters het vreeslik hard gewerk om Moedersdag spesiaal te maak. Hulle het die potjies van talle potplante geneem en mooi versier. Die kleingoed het ook verfafdrukke van hul hande op papier gemaak en met ‘n oulike boodskap aan stokkies geplak. Hulle was baie opgewonde oor die presentjie wat hulle vir hulle mammas gemaak het.

Christiaan Esterhuizen en Zurika du Plooy.

Christiaan Esterhuizen en Zurika du Plooy.

 

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
BREAKING NEWS: Couple attacked in Hazyview

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends: