Vinniger en vinniger

Golden Marule.

Katlego Mofokeng van Laerskool Numbi het verlede Saterdag vele ander atlete van Laeveldse skole op hul neuse laat kyk.

Hy is as die senior victor ludorum by die Vinnige Voete atletiekbyeenkoms op Witrivier aangewys. Medeleerling Kwanele Mhlaba is as junior victor ludorum gekies.

Katlego het veral in die hoogspring en verspring items vir seuns onder 10 uitgeblink. Hy kon 1,25 m hoog oor die dwarslat seil en ook 3,8 m ver spring.h

Kwanele het weer die 80 m vir seuns onder 9 in 12.20 geardloop en die 60 m vir dieselfde ouderdomsgroep  in slegs 9.28 gewen.

  AUTHOR
Mariana Balt
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Bloues en Geles spook dit uit

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Your details:


Your friends: