Kleingoed en grotes maak vriende

Beertjie Skool en Smurfieland Kleuterskool het die verlede naweek ‘n uitstappie na Elephant Sanctuary en Horse Whispers onderneem.

Hulle kon self die perde borsel en gras voer, waarna hulle vir kort ritte kon gaan. By Elephant Sanctuary het die kleuters eers met groot oë na die massiewe diere gestaar, baie skrikkerig om nader te staan.

Later het hulle darem kans gesien om die olifante te voer en selfs ‘n foto saam met die ou grotes te laat neem.

Toe hulle daar weg is, het hulle sommer baie meer van die diere geweet, soos dat ‘n olifant se tand tot drie kilogram kan weeg, olifante nie kan huil nie omdat hulle nie traanbuisies het nie en dat die diere tot so oud as 70 jaar kan word.

Hulle het ook geleer dat olifante die enigste diere is wat glad nie kan spring nie en ‘n allemintige 300 kilogram kos elke dag kan vreet.

  AUTHOR
Marlet Ireland

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Children spend quality time during camp

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Barberton Times
Corridor Gazette
Hazyview Herald
Lowvelder
Mpumalanga News
Nelspruit Post
Steelburger News
White River Post

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: