Schools

Nuwe onnies sluit by Laerskool Numbi aan

Laerskool Numbi spog met vier nuwe onderwysers: mnr. Johan Olivier, mnr. Mario Toerien, me. Anjonette Erasmus en me. Jacqui van der Merwe.

Graad eens grootoog oor nuwe skool

Laerskool Numbi het drie klasse propvol nuwe graadeens op die eerste dag van die nuwe skooljaar verwelkom.
Top