Editor’s note

Doodsengel op die pad

Die verantwoordelikheid begin by jou. Jy het nie die reg van weg nie. Al is die lig groen. Al het jy eerste by die stopstraat gestop. Dink vir ander padgebruikers, want hulle dink nie vir hulleself nie.

Labour issues – issue one

Unfair dismissals and labour laws related matters to be precisely tackled on our monthly column to be published every first week of the month.

Oor sosiale media…

Lastersake wat voortspruit uit hierdie forums is nou ‘n groot werklikheid en daar het al ‘n klomp wenners uit die stryd getree. Die goue reël is, as jy nie daardie inskrywing met jou gesig daarby op ‘n reuse-advertensiebord sal sit nie, moet dit nie op FB publiseer nie.

Innibos-jolyt!

Dit is die hoogtepunt op die Laeveld-kalender en elke jaar word daar uitgesien na vyf dae waarin besoekers aan ‘n verskeidenheid op die feesprogram kan smul.

Our view: June 18, 2013 – Boks

When our soccer giants converge here, there is so much disorder at public places. Why can’t soccer supporters behave themselves like ladies and gentlemen?

The Boks are here!

They are here and have taken the Lowveld by storm.

Our view: June 10, 2013 – Secrecy Bill

Under the said Bill, politicians, government institutions and powerful men and women can decide at any given moment, to classify any piece of information that can cause trouble or embarrassment for them and their institutions.

Nelspruit weer in die spervuur

Pogings om die hoofstad van Mpumalanga se naam finaal nou die nekslag toe te dien, skop eersdaags af in ‘n geveg wat in die howe baklei gaan word.
Top