Sport

Jongspan leer hoe om kolwe te swaai

Ouers en grootouers het met groot opgewondheid opgedaag om te kyk hoe die kleintjies, gr. R tot -3, die sport met oorgawe geniet.

Kleingoed wys hul staal

Curro Nelspruit, Laerskool, Lydenburg, Laerskool Malelane, Laerskool Ohrigstad, Laerskool Sabie, St. Peters Primary School en Victory Park het teen Laerskool Numbi meegeding.
Top